COUS COUS / KOES KOES

  • GRILLED COESD COES AND VEGETABLES (Whatsfor dinner)

    • 15 millilitre Olive oil

    • 1 Red pepper, cut into strips

    • 1 Baby marrow, cut into thick slices on the diagonal

    • 1 Small brinjal, cubed

    • 8 Fresh asparagus spears

    • 1 Large red onion, cut into eighths

    • 400 gram Tin diced tomatoes

    • 30 millilitre Balsamic vinegar

    • 250 millilitre Couscous

    • 1 KNORR Roasted Vegetable Bake

    • 250 millilitre boiling water

    Instructions

    1. Heat a griddle pan over a high heat with a generous splash of olive oil.

    2. When it is very hot, add the red pepper, baby marrow, brinjal, asparagus and onion to the pan.

    3. Cook for about 15 minutes, or until the vegetables are evenly browned and cooked through with some griddle lines.

    4. Add tomatoes and vinegar.

    5. Simmer for a few minutes while you prepare the couscous.

    6. In a medium bowl place couscous. Add KNORR Roasted Vegetable Bake sachet contents and boiling water, stir with a fork.

    7. Cover with cling film and allow to steam for 2 minutes.

    8. Fluff the couscous up with a fork and add the vegetables.

    9. Mix together lightly and serve as a meal on its own or as an accompaniment to beef fillet medallions.

    Naudéa Visser

    BUTTERNUT EN COES COES

    Weet nie van daai resep nie maar ek maak couscous gaar soos boks sê maar gooi chicken stock blokkie in by water.Na dit gaar is gooi ek klein bietjie margarien by en trek vurk deur om dit los te maak.

    In mikrogolf maak ek butternut blokkies net gaar tot sag en dreineer en wanneer dit afgekoel is gooi ek dit en feta blokkies en pine nuts in en meng deur en mens kan ook green en red pepper gaarmaak saam met butternut of dit net so rou ingooi.

    Melanie Vosloo Marais

    Couscous Tabbouleh salad

    1 1/2 cups water

    1 tbsp olive oil

    1/2 tsp salt (optional)

    1 cup uncooked whole wheat couscous

    1 large tomato, diced

    1/4 cup diced scallions (green onions)

    1 cup fresh parsley

    2 tbsp fresh mint

    1/4 cup lemon juice

    In saucepan, bring water, olive oil and salt to a boil.

    Add couscous, cover, and remove from heat.

    Let stand for 15-20 minutes while preparing remaining ingredients.

    Chop tomato, scallions, parsley and mint. Place in medium mixing bowl. Toss in cooked couscous and lemon juice.

    Cover and refrigerate for 1 to 2 hours.

    Serve cold with pita chips, or stuff pitas to make light and tasty sandwiches.

    Serves 4

    COUS-COUS SLAAIE

    • Madri Cordier

    ‎1 Pak Couscous gaargestoom en gevlok met bietjie botter

    1 Pak Calamata Olywe

    4 Wiele Feta in blokkies

    1 Pakkie geroosterde amandels

    1 Pakkie cocktail tamaties in helftes

    ... 1 Komkommer in halfmane

    1 Rooi/Pers ui gekap

    Sous:

    175ml olyfolie

    175ml appelasyn

    12 teelepels suurlemoensap

    15ml mixed herbs spice

    Gemaalde swartpeper

    Skud sousie goed in 'n bottel. Gooi oor slaai en meng goed. Verkoel voor bediening en meng weer goed voor jy in mooi slaaibak sit

    PIKANTE KOESKOESSLAAI:

    375ml koeskoes 250ml kookwater

    125ml wit wyn sout en vars gemaalde swartpeper

    2 rooi soetrissies, fyn gekap 2 rooi uie, fyn gekap

    20g platblaarpietersielie, fyn gekap 20g vars kruisement, fyn gekap

    60ml olyfolie sap van 1 groot suurlemoen

    Plaas koeskoes in ‘n groot bak. Verhit die kookwater en wit wyn saam tot kookpunt en giet oor die koeskoes. Laat staan tot al die vloeistof geabsorbeer is. Vlok met ‘n vurk. Mikrogolf 2 minute en vlol weer met ‘n vurk tot donsig en korrelrig. Geur met sout en peper en voeg die groente en kruie by. Klits die olyfolie en suurlemoensap saam en giet oor die slaai. Meng deur en laat staan ongeveer 1 uur sodat die geure kan ontwikkel.

    Lewer 4-6 porsies.

    LEDE SE INSETTE OOR KOES KOES:

    • Renda Walters Ek gooi letterlik net kookwater oor myne en laat dit staan.Dit het nog nooit pap geraak nie.Dan gooi ek klein bietjie botter by en roer.Ek gooi altyd cashew neute,gesnyde klein appelkosies en feta by.Dis heerlik!Kan dit warm of koud bedien.

    *

    Marlé Kunneke Mens kook nie koeskoes, gooi selfde hoeveelheid koeskoes en kookwater in bak, bedek met bordjie en laat staan vir 5 - 10min. Ek gooi graag oorskiet oondgroente daarby of roer gebraaide sampioene, soetrissie en songedroogte tamaties daarby. As ons dit plein eet, roer ek 'n teelepel ProActive by.

    *

    Maritza Van Niekerk ‎'N mens kook dit nie! Al wat j doen is gooi dit in n bak bedek met kook water van ketel en bedek die bak. Na 10min, sit n lepel boter en knipie sout in en kry 'n vurk en meng die korrels los. Siedaar

    *

    Jacqueline du Toit sjoe. koeskoes is baie lekker, gebruik as vulsul vir vleise, in poedings, slaai, stirfry, sop, stew, en soos rys.. en nog. as jy koes koes maak. kook verkieslik jou water of stock, haal van plaat af, gooi koes koes by en sit deksel op. na tyd verby is, vat vurk en ''vlok" deur dit. nie roer nie anders word dit soos pap.

    *

    Lizaan Groenewald Koeskoes in bak, maak mengsel van paar lepels olyf olie, suurlemoensap en heuning saam kookwater, gooi oor koeskoes, laat staan en roer met VURK deur. Kap dadels fyn en rooster neute en meng by koeskoes. Voeg by enige grasuie, pietersielie, of mint of koljander blare.

    *

    Nelda Matthee Venter Soos almal se, nie kook nie, 1koppie cous cous tot 1 koppie kook water (hoender/bees aftreksel). Maak graag 'n slaai van dit met feta kaas, avokados, en kersie tamaties! Lieflik

    Louisa Carstens-Van Rooyen Vir elke koppie koeskoes gebruik ek 'n koppie water. Bring water tot kookpunt met 'n hoender stock blokkie. Haal van plaat af voeg koeskoes by en sit deksel op. Laat staan vir 8 to 10 min en vlok met vurk. Ek roerbraai ook Soetrissie met sampioene en uie en ook repies hoender borsie bedien bo-op koeskoes. Heerlik vinger lek lekker

    Ansuné Van Der Westhuizen My man het gisteraand `n halwe hoender stock pot ingegooi saam met die water en toe gebraaide groente, sout, peper en kruie. Die stock pot het baie lekker gewerk.

    *

    Trudie van Dyk Oondrooster groente (murgpampoentjies, pampoen, peppers,ens) Laat afkoel, meng met koeskoes wat "gekook is" deur dit net met kookwater te meng en te laat staan tot gaar. Sny 'n paar cocktail tamaties in, geur met sout en peper. Maak slaaisous met balsamic asyn en olyfolie en gooi oor - heerlike slaai!

    *

    Eruka En Cois Goosen Ek maak Couscous met kookwater....n koppie kookwater vir elke twee koppies couscous! Laat staan tot al die water ingetrek is en roer deur met n vurk! Baie lekker saam n skaapkerrie! Of gebraaide bacon weense worsies uie en peppers...en afgekoelde,gestoomde broccoli sout en peper na smaak en bietjie slaaisous! Baie lekker couscous slaai!

    *

    Melinda Thompson Ek maak nou weer een koppie cous cous op een koppie water, ek het al daardie spice up your rice in my cous cous gegooi, baie lekker, ook botter en suurlemoen sap in my water voor die cous cous in gaan is ook lekker.

    *

    Jeanne Nel Ek maak Cous-cous volgens die pak. Grill butternut met roosmaryn en olyfolie in die oond. Sodra dit reg is gooi butternut en feta gekrummel by couscous en meng deur met olyfolie. Geur na smaak. Heerlik!

    *

    Ilze Tulleken Ek maak dit vir my 2jarige om te eet (hulle mos maar vol fiemies,maar hy is mal daaroor): ek maak koeskoes. In mikrogolfoond maak ek 2 eetlepels gevriesde gemende groente of ertjies gaar. Verhit bietjie botter of olie in pan. Gooi groente en koeskoes in en braai vir minuut, voeg dan geklitste eier by en roer tot gaar. Gerasperde kaas bo-op en daar is lekker vinnige ete vir 'n kind. Die eier en kaas bind die koeskoes sodat dit nie die wereld vol val as hy eet nie. Hy noem dit "toes toes".

    *Jean-marie Howard Kry kool lekker groot koolkop maak rys gaar meng met die rou mince en spesirye sny die top af en hou hom hol die kool uit binne dat daar nog genoeg kool buite om is stop die kool met die mince en rys mengel en sit in n bak met deksel wat in oond kan gaan gooi bietjie water onder in die bak meng ander speserye met die water dat hy van alby kante kan geur en sit ho in die oond tot gaar haal dan die top af en rasper kaas oor en laat die kool en die kaas bietjie bruin rondom bak

    *

    Elize Lamprecht Koeskoes en Butternut slaai - Koeskoes in bak en bedek met kookwater. Wag tot kookwater weg is. Sny butternut in stukkies, gooi bietjie olyfolie oor en grill in die oond tot sag. Meng butternut saam met koeskoes, feta kaas en bietjie olyfolie....Baie lekker!

    *

    Dina Coetzee Meng blikkie creamed mushrooms by klaar gemaakte cous cous. Heerlik!

    *

    *

    *

    Mari Du Plessis Die afgeloer by woolies! Maak oondgroente: butternut, uie, geel, rooi en groen peppers, groen murgpampeontjies mt olyfolie en ina paarman medditerian spice. Bak in oond tot gaar! Maak 1 kop koeskoes mt een kop kookwater! Meng als saam! Devine!!!

    *

    Nathalie Buitendag Couscous moet nie gekook word nie, gooi kookwater oor sit deksel op en laat dit 5min staan. Meng kookwater met bietjie lemon en herb speserye. Voeg gaar Salmon, Spring Onions, Mushrooms en Sundried Tamaties by. Gooi bietjie suurlemoen sap oor! Heerlik!

    *

    Elise Bijker koes koes soos op die pakkie, strifry en visvingers. Ek maak dit as ek nie veel tyd het nie en dis iets wat ek altyd in my huis het. En dis sommer 'n klomp groentes in die stirfry.



    Like this post to subscribe to the topic.